Virginia Mayo | |
Geboortenaam | Virginia Clara Jones |
---|---|
Geboorte | 30 November 1920 |
Sterfte | 17 Januarie 2005 (op 84) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1939–1997 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Virginia Mayo (30 November 1920 – 17 Januarie 2005) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Best Years of Our Lives (1946), A Song Is Born (1948), White Heat (1949), en Captain Horatio Hornblower R.N. (1951).