Virginia O'Brien

Virginia O'Brien
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Virginia Lee O'Brien
Geboorte (1919-04-18)18 April 1919
Sterfte 16 Januarie 2001 (op 81)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Virginia O'Brien (18 April 1919 – 16 Januarie 2001) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Lady Be Good (1941), Meet the People (1944), Till the Clouds Roll By (1946), en The Harvey Girls (1946).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne