Viswanathan Anand

Viswanathan Anand
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Anand in 2009

Naam Anand Vishwanathan
Geboorte 11 Desember 1969 (1969-12-11) (55 jaar oud)
Mayiladuthurai, Tamil Nadu, Indië
Nasionaliteit(e) Vlag van Indië Indië
Titel Grootmeester 1988
FIDE rang No. 8 (November 2018)
Beste gradering 2817 (Maart 2011)
Wêreldkampioen 2000–2002 (FIDE)
2007–2013

Viswanathan (Vishy) Anand (gebore 11 Desember 1969) is 'n Indiese skaakspeler en 'n voormalige wêreldkampioen.

Anand was Indië se eerste grootmeester in 1988.[1]

  1. More questions than answers, research.ibm.com

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne