Vitamien K

Vitamin K1 (fillokinoon). Beide vorme van die vitamien bevat 'n funksionele naftokinoonring en 'n alifatiese syketting. Fillokinoon het 'n fitiel-syketting.
Vitamien K2 (menakinoon).
'n Monster van fitomenadioon (vitamien K1) vir inspuiting. Dit word ook fillokinoon genoem.

Vitamien K is 'n groep vetoplosbare vitamiene met 'n soortgelyke struktuur, wat die menslike liggaam benodig vir die omskakeling van sommige proteïne wat noodsaaklik is vir bloedstolling, en in metaboliese roetes in been- en ander weefsels. Hulle is 2-metiel-1,4-naftokinoon (3-) derivate. Die groep vitamiene sluit ook twee natuurlike vitamere in: vitamien K1 en vitamien K2.[1]


  1. "Vitamin K Overview". University of Maryland Medical Center (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2013. Besoek op 13 November 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne