Vitantonio Liuzzi | |
---|---|
Liuzzi by die 2011 Maleisiese Grand Prix.
| |
Geboortedatum | 6 Augustus 1980 |
Geboorteplek | Locorotondo, Italië |
Nasionaliteit | Italianer |
Aktiewe jare | 2005–2007, 2009–2011 |
Ou span(ne) | Red Bull, Toro Rosso, Force India, HRT |
Inskrywings | 81 (80 begin) |
Kampioenskappe | 0 |
Oorwinnings | 0 |
Podiums | 0 |
Loopbaanpunte | 26 |
Voorste wegspronge | 0 |
Vinnigste rondtes | 0 |
Eerste F1-wedren | 2005 San Marino Grand Prix |
Laaste inskrywing | 2011 Brasiliaanse Grand Prix |
Laaste seisoen | 2011 |
Verlede jaar plek | 23ste |
Vitantonio "Tonio" Liuzzi (gebore op 6 Augustus 1980 [1] ) is 'n Italiaanse professionele renjaer wat voorheen in Formule Een vir die spanne van Red Bull, Toro Rosso, Force India en HRT gejaag het. Hy het wonings in Lugano, Switserland [2] en Pescara, Italië.