Vladimir Samoylovich Horowitz (/ˈhɒrəvɪts/; Russies: Владимир Самойлович Горовиц; Oekraïens: Володимир Самійлович Горовиць; Jiddisj: וולאדימיר סאַמוילאָוויטש האָראָוויץ; 1 Oktober [O.S. {{{3}}}] 18 September 1903 – 5 November 1989)[1] was 'n Amerikaanse klassieke pianis en komponis wat in die Russiese Ryk gebore is.[2] Hy was bekend vir sy virtuose tegniek, sy toonkleur en die opwinding wat met sy opvoerings gepaard gegaan het.[3] Hy word beskou as een van die grootste pianiste van alle tye.[4][5]
↑Schonberg, Harold C. (1992). Horowitz: His Life and Music. Simon and Schuster. ISBN 0-671-72568-8
↑"Vladimir Horowitz". Encyclopædia Britannica Online.
↑Dubal, David (1989). The Art of the Piano. Amadeus Press. ISBN1-57467-088-3.
↑Merson, Francis (2012-07-05). "The 10 Greatest Pianists of All Time – 2. Vladimir Horowitz (1903–1989)". Limelight. Arts Illuminated Pty Ltd. bl. 9. Geargiveer van die oorspronklike op 2014-04-18. Besoek 2014-09-05
↑Time. Michael Walsh, The Greatest Pianist of All?, 21 Julie 2008. Besoek op 3 Junie 2009.