Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Vladimir Sokoloff | |
![]() | |
Geboortenaam | Vladimir Aleksandrovich Sokoloff |
---|---|
Geboorte | 26 Desember 1889 |
Sterfte | 15 Februarie 1962 (op 72) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Vladimir Sokoloff (26 Desember 1889 – 15 Februarie 1962) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Life of Emile Zola (1937), Mission to Moscow (1943), For Whom the Bell Tolls (1943), en The Magnificent Seven (1960).