Gebruik | Burgerlike- en Staatsvlag |
---|---|
Verhouding | 1:2 |
Goedgekeur | 10 Oktober 1970[1] |
Ontwerp | ’n Blou Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant. |
Die nasionale vlag van Fidji is op 10 Oktober 1970 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n ligblou blou Britse vaandel met die wapen van die eiland op die wapperkant.