Gebruik | Nasionale vlag en Staatsvaandel |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 6 Maart 1957 |
Ontwerp | ’n Horisontale driekleur met rooi, geel en groen bane met ’n swart ster in die middel van die vlag. |
Ontwerp deur | Theodosia Okoh |
Gebruik | Burgerlike vaandel |
Verhouding | 2:3 |
Ontwerp | ’n Rooi vlag met die vlag van Ghana met ’n swart fraiing in die skildhoek. |
Gebruik | Vlootvaandel |
Verhouding | 2:3 |
Ontwerp | ’n Kruis van Sint Joris met die vlag van Ghana in die skildhoek. |
Die nasionale vlag van die Ghana is op 6 Maart 1957 amptelik in gebruik geneem (dit is die datum wat Ghana onafhanklik van die Verenigde Koninkryk verkry het). Die vlag vertoon ’n rooi-geel-groen driekleur (die Pan-Afrika kleure) met ’n swart ster in die middel van die geel baan.