Gebruik | Staats- en Oorlogsvlag en Staats- en Vlootvaandel |
---|---|
Verhouding | 22:41 |
Goedgekeur | 9 Februarie 1948[1] |
Ontwerp | ’n Enkele blou baan met rooi fraiings reg rondom en die wapenskild, ook met ’n rooi fraiing, in die middel van die vlag. |
Ontwerp deur | Helen L. Paul |
Die vlag van Guam is op 9 Februarie 1948 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n enkele blou baan met rooi fraiings reg rondom en die wapenskild, ook met ’n rooi fraiing, in die middel van die vlag.