![]() |
|
Gebruik | Staatsvlag en Burgerlike vaandel ![]() |
---|---|
Verhouding | 1:2 |
Goedgekeur | 31 Januarie 1968[1] |
Ontwerp | ’n Blou agtergrond met ’n enkele dun geel horisontale baan in die middel en ’n twaalfpuntige wit ster onder die skildhoek. |
Die nasionale vlag van Nauru is op 31 Januarie 1968 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou agtergrond met ’n enkele dun geel horisontale baan in die middel en ’n twaalfpuntige wit ster onder die skildhoek.