![]() |
|
Gebruik | Staatsvlag en Staats- en Vlootvaandel ![]() ![]() |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 25 Februarie 1825[1] |
Ontwerp | Drie ewe breë vertikale bane in rooi, wit en rooi. |
![]() |
|
Gebruik | Staatsvlag en Staats- en Vlootvaandel ![]() ![]() |
Verhouding | 2:3 |
Ontwerp | Drie ewe breë vertikale bane in rooi, wit en rooi met die land se wapenskild in die middel van die wit baan. |
![]() |
|
Gebruik | Oorlogsvlag ![]() |
Verhouding | 2:3 |
Ontwerp | Drie ewe breë vertikale bane in rooi, wit en rooi met die land se wapenskild in die middel van die wit baan. |
![]() |
|
Bynaam | (es) Bandera de proa (af) Boogvlag |
Gebruik | Vlootvaandel ![]() |
Verhouding | 1:1 |
Ontwerp | ’n Rooi vierkant met ’n wit vierkant in die middel wat die wapen (Escudo de Armas) in die sentrum dra. |
Die nasionale vlag van Peru is op 25 Februarie 1825 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie ewe breë vertikale bane van links na regs in rooi, wit en rooi.[3] ’n Variant van die staatsvlag en staats- en vlootvaandel bevat ’n variant van die land se wapenskild in die middel van die wit baan. Die oorlogsvlag vertoon ’n ander variant van die land se wapenskild in die middel van die wit baan. Vlagdag in Peru word op 7 Junie gevier, die herdenking van die Slag van Arica.
<ref>
tag; no text was provided for refs named stoll