Vlag van Samoa

Vlag van Samoa
Vlag van Samoa
Vlag van Samoa
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 24 Februarie 1949[1]
1 Januarie 1962[2]
Ontwerp ’n Enkele rooi baan met ’n blou skildhoek en ’n Suiderkruismotief daarbinne.

Die nasionale vlag van Samoa is op 1 Januarie 1962 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n enkele rooi baan met ’n blou skildhoek en ’n Suiderkruismotief daarbinne.

  1. (en) "Samoa – Geskiedkundige vlae". Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 15 Mei 2019.
  2. (en) "Samoa". Maps of World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 15 Mei 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne