Gebruik | Nasionale vlag en Burgerlike- en Staatsvaandel |
---|---|
Verhouding | 1:2 |
Goedgekeur | 20 Mei 1970 |
Ontwerp | ’n Groen driehoek aan die vlagpaalkant met drie horisontale bane in rooi, wit en swart aan die wapperkant. |
Gebruik | Vlootvaandel |
Verhouding | 1:2 |
Ontwerp | ’n Wit vlag met die nasionale vlag in die skildhoek. |
Bynaam | Lugmagvaandel |
Verhouding | 1:2 |
Ontwerp | ’n Blou vlag met die nasionale vlag in die skildhoek en die lugmagrondeau op die wapperkant. |
Die nasionale vlag van Soedan is op 20 Mei 1970 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n groen driehoek aan die vlagpaalkant met drie ewe wye horisontale bane in (van bo na onder) rooi, wit en swart aan die wapperkant.