![]() |
|
Gebruik | Nasionale vlag en Burgerlike- en Staatsvaandel ![]() |
---|---|
Verhouding | 1:2 |
Goedgekeur | 11 April 1997[1] |
Ontwerp | ’n Blou Britse vaandel met nege geel vyfpuntige sterre op die wapperkant. |
Die nasionale vlag van Tuvalu is op 11 April 1997 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met nege geel vyfpuntige sterre op die wapperkant.