![]() |
|
Gebruik | Nasionale vlag en vaandel ![]() |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 11 November 1975 |
Ontwerp | ’n Horisontale tweekleurige vlag in rooi en swart en ’n geel tandrat-kapmes-ster-motief in die middel van die vlag. |
Die nasionale vlag van Angola is op 11 November 1975 in gebruik geneem met Angola se onafhanklikheid. Die vlag vertoon ’n horisontale tweekleur met ewe wye bane in rooi (bo) en swart (onder) met ’n tandrat-kapmes-ster-motief in die middel van die vlag.