Gebruik | Nasionale vlag en Burgerlike vaandel |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 27 Februarie 1967 |
Ontwerp | ’n Rooi reghoekige driehoek aan die vlagpaalkant en wapperkant met drie bane in swart, wit en blou in die middel en ’n geel son in die swart baan. |
Ontwerp deur | Reginald Samuel |
Bynaam | Staatsvaandel (gebruik deur die Kuswag) |
Verhouding | 2:3 |
Ontwerp | ’n Rooi Sint Joriskruis met wit agtergrond en die nasionale vlag in die skildhoek. |
Die nasionale vlag van Antigua en Barbuda is op 27 Februarie 1967 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n rooi reghoekige driehoek aan die vlagpaalkant en die wapperkant met drie horisontale bane in (van bo na onder) swart, wit en blou tussen die driehoeke. In die boonste swart baan is ’n opkomende geel son.