Gebruik | Nasionale vlag en vaandel |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 10 November 1958 |
Ontwerp | ’n Vertikale driekleur met rooi aan die vlagpaalkant, geel in die middel en groen aan die wapperkant. |
Die nasionale vlag van Guinee is op 10 November 1958 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n vertikale driekleur in die kleure rooi-geel-groen (die Pan-Afrika kleure), met rooi aan die vlagpaalkant.