Bynaam | (es) La Estrella Solitaria (af) Die Eensame Ster |
---|---|
Gebruik | Nasionale vlag en vaandel |
Verhouding | 1:2 |
Goedgekeur | 20 Mei 1902 |
Ontwerp | ’n Rooi droehoek met ’n wit ster aan die vlagpaalkant met vyf afwisselende horisontale bane in blou en wit op die wapperkant. |
Ontwerp deur | Narciso López |
Gebruik | Ander |
Verhouding | 2:3 |
Ontwerp | Twee horisontale bane waarvan die onderste blou is en die boonste in twee gedeel is met die skildhoek rooi met ’n wit ster en wit op die wapperkant. |
Die nasionale vlag van Kuba is op 20 Mei 1902 amptelik in gebruik geneem.[1][2] Die vlag vertoon ’n rooi gelykbenige driehoek aan die vlagpaalkant met ’n vyfpuntige wit ster in die middel van die driehoek en vyf horisontale bane in blou en wit afwisselend op die wapperkant.