Gebruik | Burgerlike- en Staatsvlag en Burgerlike vaandel |
---|---|
Verhouding | 1:2 |
Goedgekeur | 4 Julie 1976[1] |
Ontwerp | ’n Ligblou baan met ’n lei, ’n latteklip en ’n wit vyfpuntige ster in die middel. |
Die vlag van die Noordelike Mariana-eilande is op 4 Julie 1976 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n ligblou baan met ’n lei, ’n latteklip en ’n wit vyfpuntige ster in die middel.