Vlakhaas

Vlakhaas
Rooipootjie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. capensis
Binomiale naam
Lepus capensis
Linnaeus, 1758

Die vlakhaas of rooipootjie (Lepus capensis) is 'n haas wat in die meeste dele van Afrika voorkom. Die vlakhaas is kleiner as die kolhaas en die springhaas. Die springhaas is egter nie 'n ware haas nie maar 'n knaagdier.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne