Vleikurper

Tilapia sparrmanii
'n Vleikurper van Tjilingálimeer, Malawi
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
T. sparrmanii
Binomiale naam
Tilapia sparrmanii
Smith, 1840

Die vleikurper (Tilapia sparrmanii) is 'n wydverspreide en aanpasbare varswatervis wat in die warmer waters van Suider-Afrika aangetref word. Hulle is plaaslik in die noordelike dele vrygelaat en word so ver noord as Namibië, Angola, Botswana en Tanzanië aangetref.

Die vis staan in Engels bekend as die Banded tilapia en/of die Banded bream.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne