Vleiloeries | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Die volwassene en nes van die Bengaalse vleiloerie, C. sinensis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Centropodinae Horsfield, 1823
|
Genus: | Centropus Illiger, 1811
|
Tipespesie | |
Centropus senegalensis L. (1766)
| |
Spesies | |
c.30, sien teks |
Vleiloeries (Centropus) is 'n genus van voëls in die familie van koekoeke (Cuculidae). Die genus omvat 27 spesies.[1] Die lang klou aan die halluks of agtertoon is kenmerkend, en die Griekse genusnaam verwys hierna. Dit is saamgestel uit kentron, 'n spoor, en pous, 'n poot.[2] In Nederlands staan die genus derhalwe as die spoorkoekoeke bekend.