Vleuel

Vleuels. (No.'s 11 & 14, plaasvervanger no. 23)

Die Nieu-Seelandse vleuel Jonah Lomu word deur baie as die bepalende speler van die professionele rugby-era beskou

Soos die naam aandui, ouens wat kon vlieg. Resiesperde. Hande was ietwat onbetroubaar, maar as hulle die bal kon vashou, het hulle die opponente met brute vaart geklop. Deesdae heelwat stadiger, maar baie veilig onder die hoë bal, sodat hulle die heelagter kan uithelp. Die vermoeë om drieë te druk is heeltemal oorbodig, aangesien die senters losskrums in die middelveld afdwing, vanwaar die slotte gaan druk.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne