| |||||
| |||||
![]() | |||||
Hoofstad | Kizil 51°43′N 94°27′O / 51.717°N 94.450°O | ||||
Taal/Tale | Tiwaans, Russies | ||||
Godsdiens | Tibettaanse Boeddhisme, Sjamanisme | ||||
Regering | Sosialistiese republiek | ||||
President | Chertek Antsjimaa-Toka | ||||
Eerste Minister | Saltsjak Toka | ||||
Historiese tydperk | Tussenoorlogse tydperk | ||||
- Gevestig | 14 Augustus 1921 | ||||
- Geannekseer | 11 Oktober 1944 | ||||
Oppervlakte | |||||
- 1944 | 170 500 km2 65 830 sq mi | ||||
Bevolking | |||||
- 1944 skatting | 95 400 | ||||
Digtheid | 0,6 /km² 1,4 /sq mi | ||||
Geldeenheid | akşa |
Die Volksrepubliek Toewa (Tiwaans: Тьʙа Arat Respuʙlika, Toewa Arat Respoeblika, Russies: Тувинская Народная Республика; 1921–1944), ook bekend as Tannoe Toewa, was 'n gedeeltelik erkende onafhanklike staat in die gebied van die voormalige protektoraat Toewa van die Russiese Ryk. Dit was ’n satellietstaat van die Sowjetunie en is nou die Republiek Tiwa in die Russiese Federasie.