![]() | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Volkswagen |
Produksie | 1984–Augustus 2009 |
Montering | Uitenhage, Suid-Afrika |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Klein gesinsmotor |
Bakstyl | 5-deursedan (Fox) 5-deurluikrug (Citi Golf) 2-deur bakkie (Caddy) |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Volkswagen Golf Mk1 |
Opvolger | Volkswagen Polo Vivo |
Die Volkswagen Citi Golf is 'n regterhandstuur 5-deur luikrug wat van 1984 tot 2009 deur Volkswagen in Suid-Afrika vervaardig en bemark is as 'n nuwe weergawe van die eerste generasie Volkswagen Golf Mk1, wat in 1983 in Duitsland gestaak is.