Volkswagen Caddy

    Volkswagen Caddy

'n Caddy Typ 2K, opgekikker in 2015
Oorsig
Vervaardiger Vlag van Duitsland Volkswagen handelsvoertuie
Ook genoem Volkswagen Rabbit Pickup
SEAT Inca
Volkswagen Van
Produksie 1980–huidig
Bakwerk en onderstel
Klas Ligte afleweringsvoertuig
Bakstyl Bakkie, paneelwa en nutskoepee
Uitleg dwarsgemonteerde voorenjin,
voorwieldryf

Die Volkswagen Caddy is 'n ligte afleweringsvoertuig wat sedert 1980 deur Volkswagen vervaardig word en dwarsoor die wêreld verkoop word. Die Volkswagen Caddy word sedert 1980 in Amerika verkoop en sedert 1982 in Europa. Die volgende voertuie hou verband met die Volkswagen Caddy en is ook vervaardig deur die Volkswagengroep:

    Eerste geslag Caddy
Oorsig
Vervaardiger Volkswagen
Ook genoem Volkswagen Rabbit Pickup
Produksie 1979-1996
Montering Pennsilvanië, VSA
Sarajevo, Bosnië en Herzegowina
Bakwerk en onderstel
Klas Ligte afleweringsvoertuig
Spesifikasies
Enjin(s) 1.5 L, 1.6 L, 1.7 L petrol
1.5 L diesel (1980)
1.6 L diesel 44 kW
1.8 L petrol 70 kW
Plek in geskiedenis
Opvolger Volkswagen Caddy Typ 9K/9U
Variante Volkswagen Golf Mk1

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne