Volkswagen New Beetle

   Volkswagen New Beetle
Oorsig
Vervaardiger Vlag van Duitsland Volkswagen
Ook genoem Volkswagen Beetle (Meksiko)
Volkswagen Bjalla (Ysland)
Produksie Oktober 1997 – Julie 2011
Modeljare 1998–2011
Montering 1997–1999: Vlag van Duitsland Duitsland: Wolfsburg
1999–2011: Vlag van Meksiko Meksiko Puebla
2011–huidig: Vlag van Viëtnam Viëtnam Hai Phong (CKD boustel deur World Auto)
Ontwerper J Mays, Freeman Thomas,
Peter Schreyer[1]
Bakwerk en onderstel
Klas Kompakte motor
Bakstyl 2-deur luikrugkoepee
2-deurafslaankap
Uitleg Voorenjin, voorwieldryf, "4motion" volwieldryf
Platform Volkswagengroep A4 (PQ34) platform
Spesifikasies
Enjin(s) Petrol:
1.4 L I4 16-klep
1.6 L I4
1.8 L I4 Turbo
2.0 L I4
2.3 L VR5 20-klep
2.5 L I5 20-klep
3.2 L VR6 24-klep (RSI)
Dieselenjin:
1.9 L I4 TDI
Ratkas 5-gang handrat
6-gang handrat
4-gang outomaties
6-gang outomaties "tiptronic"
Lengte 4129 mm
Breedte 1721 mm
Hoogte 1498 mm ~ 1511 mm
Asafstand 2515 mm
Plek in geskiedenis
Voorganger Volkswagen Beetle
Opvolger Volkswagen Beetle (A5)
Variante Audi A3 Mk1
Audi TT Mk1
Volkswagen Golf Mk4
Volkswagen Jetta

Die Volkswagen New Beetle is 'n kompakte motor, wat deur Volkswagen in 1997 vrygestel is. Dit trek sterk inspirasie uit die oorspronklike Beetle se buite-ontwerp. In teenstelling met die oorspronklike Beetle, is die New Beetle se enjin aan die voorkant geplaas en dryf die voorwiele aan, met 'n bagasiebak aan die agterent.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named metro-thomas

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne