Vrye energieonderdrukking (of nuwe energieonderdrukking) is 'n samesweringsteorie waarin tegnologies-lewensvatbare, besoedelingsvrye energie sonder koste deur die regering, korporasies of voorspraakgroepe onderdruk word.[1][2] Apparate wat na bewering onderdruk is, sluit in ewigdurende bewegingsmasjiene, koue-kernfusiereaktors, kragopwekkers gebaseer op 'n torus, tegnologie verkry deur omgekeerde ingeneurswese, buitenaardse tegnologie en ander algemeen onbewese, lae koste-energiebronne.[1][3][4]
Daar word beweer dat die beweerde onderdrukking (of verswakking) sedert die middel van die 19de eeu plaasgevind het[5] en na bewering deur verskillende regeringsinstansies, korporatiewe magte, spesiale belangegroepe en bedrieglike uitvinders gedoen is. Daar word gewoonlik beweer dat die spesiale belangegroepe verband hou met die fossielbrandstofindustrie of kernindustrie,[6][7] waarvan die sakemodel bedreig sou word.[8][9]
Bewerings van onderdrukking sluit die volgende in:
Sommige noemenswaardige mense wat beweer word dat hulle onderdruk, geteister of vermoor is vir hul navorsing is Stanley Meyer,[14] (uitvinder van 'n ewigdurende bewegingsmasjien met die naam van die waterbrandstofsel) en John Kanzius[15] (uitvinder van 'n apparaat wat vlambare waterstofbevattende gas uit soutwateroplossing gegenereer het deur radiogolwe te gebruik). 'n Opvallende voorstander van die samesweringsteorie is Gary McKinnon,[16] 'n skotse samesweringsteoretikus en kuberkraker.
<ref>
tag; no text was provided for refs named Milbank
<ref>
tag; no text was provided for refs named park
<ref>
tag; no text was provided for refs named Thrive Torus
<ref>
tag; no text was provided for refs named Point
<ref>
tag; no text was provided for refs named Tutt
<ref>
tag; no text was provided for refs named Jaco
<ref>
tag; no text was provided for refs named Smith
<ref>
tag; no text was provided for refs named Hambling
<ref>
tag; no text was provided for refs named Ballonoff
<ref>
tag; no text was provided for refs named Frissell
<ref>
tag; no text was provided for refs named Mad
<ref>
tag; no text was provided for refs named Alison
<ref>
tag; no text was provided for refs named Richardson
<ref>
tag; no text was provided for refs named Narciso
<ref>
tag; no text was provided for refs named Nature
<ref>
tag; no text was provided for refs named BBC