Vryheidspark is 'n nasionale monument by Salvokop aan die buitewyke van Pretoria wat daarop gemik is om Suid-Afrika se onlangse geskiedenis op 'n visuele en interaktiewe wyse te vertel, en 'n visie vir die toekoms wat in die Afrika-renaissance ingebed is, te gee.