'n Vulcano-uitbarsting: 1. aspluim, 2. lapilli 3. lawafontein 4. neerstorting van vulkaanas, 5. vulkaanbom, 6. lawavloei, 7. lae lawa en as, 8. stratum, 9. intrusieplaat, 10. magmabuis, 11. magmakamer, 12. intrusiegangDie Gran Cratere van die berg Vulcano.
'n Vulcano-uitbarsting is 'n soort vulkaanuitbarsting wat gekenmerk word deur 'n digte wolk van as en gas wat uit 'n krater ontplof en hoog bo die kruin uitstyg.