W. Earl Brown | |
W. Earl Brown in 2011
| |
Geboortenaam | William Earl Brown |
---|---|
Geboorte | 7 September 1963 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Anna Brown |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1991–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
W. Earl Brown (gebore 7 September 1963) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente There's Something About Mary (1998) en Black Mass (2015), en in die televisiereekse Deadwood (2004) en Preacher (2016).