Die Wagyu (和牛Wagyū, letterlik "Japannese koei") is enige van vier Japannese vleisbeesrasse.
Wagyubeeste word in verskeie gebiede van Japan onder die gebied se naam versprei. 'n Paar voorbeelde is Matsusaka-, Kobe-, Yonezawa-, Mishima-, Ōmi- en Sanda-beesvleis.