Waiuku

Waiuku
Waiuku
Waiuku
Ligging
Ligging van Waiuku op 'n kaart (Nieu-Seeland)
Waiuku
Waiuku
Algemene feite
Stigting: 1843
Inwoners: 6 087 (2006)
Geografiese ligging: 37°15′S 174°45′O / 37.250°S 174.750°O / -37.250; 174.750
Administratiewe verdeling
Land: Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Streek: Franklin

Waiuku is 'n dorp in die Franklin-distrik op die Noordeiland van Nieu-Seeland. Dit het 'n bevolking van 6 087 in 2006. Waiuku is 40 kilometer suidwes van Auckland en 112 kilometer noordwes van Hamilton. Waiuku is ook 25 kilometer wes van Pukekohe.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne