Walker Edmiston

Walker Edmiston
Geboorte (1925-02-06)6 Februarie 1925
Sterfte 15 Februarie 2007 (op 82)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Walker Edmiston (6 Februarie 1925 – 15 Februarie 2007) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Great Mouse Detective (1986) en Dick Tracy (1990), en in die televisiereekse Get Smart (1965) en Land of the Lost (1974).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne