Wallace Beery

Wallace Beery
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Wallace Fitzgerald Beery
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1 (adopted)
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1913–1949
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Wallace Beery (1 April 1885 – 15 April 1949) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Champ (1931), Dinner at Eight (1933), Viva Villa! (1934), en A Date with Judy (1948).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne