Wallace Shawn

Wallace Shawn
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Wallace Michael Shawn
Geboorte 12 November 1943 (1943-11-12) (81 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1967–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Wallace Shawn (gebore 12 November 1943) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente My Dinner with Andre (1981), The Princess Bride (1987), The Incredibles (2004), en Southland Tales (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne