Wally Wingert

Wally Wingert
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Wallace E. Wingert
Geboorte 6 Mei 1961 (1961-05-06) (63 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1990–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Wally Wingert (gebore 6 Mei 1961) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Final Fantasy VII: Advent Children (2005) en in die televisiereeks Tiger & Bunny (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne