Walter Abel | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Walter Abel (6 Junie 1898 – 26 Maart 1987) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Three Musketeers (1935), First Offenders (1939), Skylark (1941), en 13 Rue Madeleine (1946).