Walter Benjamin | |
Walter Benjamin in 1928
| |
Gebore | Berlyn, Duitse Keiserryk | 15 Julie 1892
---|---|
Oorlede | 26 September 1940 (op 48) Portbou, Girona, Katalonië, Spanje |
Nasionaliteit | Duitsland |
Vakgebied | Literatuurwetenskap, estetika, filosofie van tegnologie, epistemologie, taalfilosofie, filosofie van die geskiedenis |
Bekend vir | Auratiese persepsie, estetisering van die politiek, die flâneur |
Beïnvloed deur | Theodor Adorno, Johann Jakob Bachofen, Charles Baudelaire, Bertolt Brecht, Franz Kafka, Georg Lukács, Karl Marx, Heinrich Rickert, Gershom Scholem, Friedrich Hölderlin, Charles Baudelaire, Marcel Proust, Novalis, kabbala, Martin Buber, Ludwig Klages[1] |
Invloed op | Theodor Adorno, Hannah Arendt, Jacques Derrida, Gershom Scholem, Susan Sontag, Michael Taussig, Michael Löwy, Susan Buck-Morss, Catherine Perret, Giorgio Agamben |
Walter Benjamin (Berlyn, 15 Julie 1892 – Portbou, 27 September 1940) was 'n Duits-Joodse Marxistiese kultuurfilosoof. Sy werk fokus onder meer op filosofie, teologie, literêre kritiek en kunsgeskiedenis.