Walter Matthau | |
Matthau in 1952.
| |
Geboortenaam | Walter John Matthow |
---|---|
Geboorte | 1 Oktober 1920 |
Sterfte | 1 Julie 2000 (op 79) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, komediant, sanger |
Aktiewe jare | 1944–2000 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Walter Matthau (gebore as Walter John Matthow; 1 Oktober 1920 – 1 Julie 2000) was ’n Amerikaanse akteur van Joodse afkoms, wat die bekendste was vir sy rol as Oscar Madison in The Odd Couple en sy gereelde samewerking met sy medester Jack Lemmon.