Walter R. Sickert

Walter Sickert.

Walter Richard Sickert (München, 31 Mei 1860 - Bath , 22 Januarie 1942) was 'n Engelse Post-Impressionistiese skilder. Hy was die stigter van die Camden Town-groep, wat gereeld in sy ateljee in Londen ontmoet het. Hy word ook gereeld genoem as 'n verdagte in die Jack the Ripper-moorde.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne