Walter Scott | |
---|---|
Walter Scott deur Henry Raeburn | |
Gebore | 14 Augustus 1771 |
Sterf | 21 September 1832 |
Genre | Poësie, Historiese roman |
Noemenswaardige werke | Ivanhoe (1820) |
Eggenoot | Charlotte Mary Carpenter |
Sir Walter Scott (Edinburgh, 14 Augustus 1771 - Abbotsford House, Abbotsford, 21 September 1832) was 'n Skotse digter en skrywer wat veral bekend is om sy historiese romans, waaronder Ivanhoe.