Walter Rubusana

Walter Rubusana
Die South African Native National Congress se afvaardiging na Engeland, Junie 1914. Links na regs is: Thomas Mapike, eerw. Walter Rubusana, eerw. John Dube, Saul Msane en Sol Plaatje.

Walter Rubusana (1858–1936) was 'n pastoor en 'n Suid-Afrikaanse politikus, 'n stigterslid van die ANC (destyds die South African Native National Congress) in 1912 en die eerste swart man om op die Kaapse Provinsiale Raad te dien (1910–1914).[1]

  1. Profiel van dr. Walter Rubusana, sahistory.org.za, besoek op 19 Januarie 2017

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne