Wanda Sykes

Wanda Sykes
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 7 Maart 1964 (1964-03-07) (60 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Aktiewe jare 1987–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Wanda Sykes (gebore 7 Maart 1964) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Monster-in-Law (2005), My Super Ex-Girlfriend (2006), Over the Hedge (2006), en Ice Age: Continental Drift (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne