Wapen van Thailand

Garuda as die nasionale simbool van Thailand

Die Nasionale Embleem (Nasionale Simbool) van Thailand vertoon die Garuda, 'n figuur uit beide Boeddhiste en Hindoe mitologie. In Thailand word die figuur vir die konklike familie gebruik. Die weergawe van die figuur word na verwys as Krut Pha, wat beteken "garuḍa met uitgestrekte vlerke."

Die Garuda verskyn ook in die Wapen van Indonesië en as simbool van die hoofstad van Mongolië, Ulaanbaatar. Die embleem is soortgelyk aan die Indonesiese wapen in die sin dat die embleem nie 'n heraldiese skild insluit nie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne