Waratahs | ||||
![]() | ||||
Bynaam(e) | ’Tahs | |||
Embleem | Protea | |||
Stigting | 1997 | |||
Ligging | Sydney, Australië | |||
Streek | Nieu-Suid-Wallis | |||
Stadion | Sydney Voetbalstadion | |||
Kapasiteit | 45 500 | |||
Afrigter(s) | Daryl Gibson | |||
Kaptein(s) | Michael Hooper | |||
Liga(s) | Superrugby | |||
2018 | Kwarteind (3de na rondomtalie) | |||
|
||||
Statistiek
| ||||
---|---|---|---|---|
Meeste wedstryde | 136 Phil Waugh | |||
Meeste punte | 1 172 Matt Burke | |||
Meeste drieë | 25 Lote Tuqiri | |||
Eerste wedstryd | ||||
NSW Waratahs 32 – 11 Transvaal (1 Maart 1996) | ||||
Grootste oorwinning | ||||
Waratahs 73 – 12 Lions (12 Maart 2010) | ||||
Grootste nederlaag | ||||
Crusaders 96 – 19 Waratahs (11 Mei 2002) | ||||
Amptelike webwerf | ||||
www.waratahs.com.au |
Die Waratahs (voorheen bekend as die Nieu-Suid-Wallis Waratahs en nou as die HSBC Waratahs) is ’n Australiese rugbyspan wat as ’n konsessie aan Superrugby deelneem sedert 1996. Die konsessie sluit die grootste gedeelte van Nieu-Suid-Wallis in (die Riverina en ander suidelike dele maak deel van die Brumbies se konsessiearea uit). Die Waratahs se tuiswedstryde word op die Sydney Voetbalstadion in Sydney gespeel. Die huidige kaptein van die span is Michael Hooper.