Ward Bond

Ward Bond
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Wardell Edwin Bond
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1929–1960
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ward Bond (9 April 1903 – 5 November 1960) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Maltese Falcon (1941), It's a Wonderful Life (1946), The Quiet Man (1952), en Rio Bravo (1959).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne