Warner Baxter

Warner Baxter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1914–1950
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Warner Baxter (29 Maart 1889 – 7 Mei 1951) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente In Old Arizona (1928), Penthouse (1933), 42nd Street (1933), en The Prisoner of Shark Island (1936).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne