Warren Clarke

Warren Clarke
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Alan James Clarke
Geboorte (1947-04-26)26 April 1947
Sterfte 12 November 2014 (op 67)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Warren Clarke (26 April 1947 – 12 November 2014) was 'n Engelse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Clockwork Orange (1971), Firefox (1982), en Top Secret! (1984), en in die televisiereeks Dalziel and Pascoe (1996).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne